Die dood van ‘n Engelsman

15.00

Hardeband met stofomslag, 113 Bladsye
Die teregstelling van die Engelsman Charles Leo Cox deur die Vrystaatse Regering in 1856 vanweë die moord op sy vrou en kinders het dwarsdeur Suid-Afrika ‘n sensasie veroorsaak.
Aan die hand van die dokumentasie oor hierdie opspraakwekkende saak wat bewaar gebly het, het Karel Schoeman die lewe en dood van Cox gerekonstrueer, en daarmee op lewendige en leesbare wyse aan die vroeë jare van die Vrystaatse geskiedenis gestalte gegee.

Auteur: Schoeman, Karel
Uitgever: Human & Rousseau, 1982

1 in stock

Category: