’n Geboorte en ’n opstand

15.00

Hardeband met stofomslag, 220 Bladsye
Men lees in die koerante, jy hoor oor doe radio van stede in Europa wat onder ’n reën v an bomme lê en brand, van veldslae in Noord-Afrika, van dood en verwoesting in lande waar mense ’n beskaafde lewe gevoer het lank voordat hier die land blankes koom woon het.
Maar op Samekoms gaan die lewe ongestoord sy gang. Die son gaan op die son gaan onder. Daar word geploeg en gesaai, doe oes word ryp op die lande; kinder word gebore en groei op, oumense kwyn.
Elke dag bring sy eie gebeurtetjies wat nog ’n skakel van die lewe aanwas.

Auteur: Hendriks, P.G.
ISBN: 9780798115629
Uitgever: Human & Rousseau, 1983

1 in stock